•   013 262 4207
  •   kantoor@lantic.net
  • Menu

Bedieninge

  1. Welkom
  2.  / 
  3. Bedieninge

"Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan. En in die kerk is daar mense aan wie God 'n bepaalde taak gegee het. Ten eerste is daar apostels, ten tweede profete, ten derde leraars; verder is daar dié wat wonderdade kan doen, dan dié wat genadegawes ontvang het om mense gesond te maak, om hulp te verleen, om leiding te gee of om ongewone tale of klanke te gebruik. 29Is almal miskien apostels? Is almal profete? Is almal leraars? Kan almal miskien wonders doen? Het almal die genadegawes om mense gesond te maak? Of gebruik almal miskien ongewone tale of klanke en kan almal dit uitlê? Lê julle toe op die beste genadegawes."

- 1 Kor.12:27-31

Dit is ons geloofsoortuiging dat die Kerk vir elkeen 'n tuiste bied. Elkeen van ons pas iewers in die liggaam en het 'n bepaalde funksie, of soos ons dit verstaan, 'n bepaalde roeping ontvang om te gaan uitleef tot eer van die Here. Daarom hoef ons nie almal dieselfde gawes te deel nie, maar vul ons mekaar juis aan deur die verskiedenheid van gawes. Hierdie gawes bepaal dan ons gemeente se bedieinge. 

Die goeie werke wat ons dus doen is ons manier om dankbaarheid te toon teenoor die Here vir Sy kruisdood en opstanding. Ons wil graag die Here verheerlik deur ons leefwyse en Hy beveel ons ook om dit te doen. Die Woord leer ook vir ons die volgende:

"Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik."

- Matt. 5:16

 

013 262 4207

Kontak ons. Ons is gereed om u te help.

KONTAK ONS

NG Gemeente Groblersdal

Bladsye

  • Welkom
  • Bedieninge
    • Aanbidding
    • Getuienis
    • Barmhartigheid
    • Vrouebediening
    • Jeug
    • Sosiale Voetspoor
    • Kruisrivier
  • Nuwe Intrekkers
  • Kontak Ons

Kontak Ons

  013 262 4207

  Groblersdal, Limpopo

  kantoor@lantic.net

© NG Gemeente Groblersdal 2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Welkom
  • Bedieninge
    • Menu
    • Aanbidding
    • Getuienis
    • Barmhartigheid
    • Vrouebediening
    • Jeug
    • Sosiale Voetspoor
    • Kruisrivier
  • Nuwe Intrekkers
  • Kontak Ons